General Search

 Pigeon vaccination programs

Compiled by Dr Ockert Botha (BVSc)

Introduction

  1. Pigeons need to be vaccinated against both the Pidgeon strain of Paramyxo virus (PMV1) and the chicken strain of Paramyxo virus (Newcastle disease).
  2. I recommend Nobilis Paramyxo vaccine (pigeon strain) and Aviovac (chicken strain). This combination ensures excellent protective immunity.
  3. All vaccines may be used until expiry and need not be discarded after opening. (Use new clean needles, refrigerate and keep out of sun).
  4. Never ever wait until the end of breeding and then only vaccinate babies.

Stock birds

A) Paramyxo-virus

Vaccinate all stock birds 6 weeks before mating with Nobilis Paramyxo vaccine. Vaccinate all stock birds two weeks later with Aviovac.

B) Paratyphoid (Salmonella gallinarium)

Treat all stock birds for 10 days before Paratyphoid-Vacc with Typhoid-Cure. Vaccinate all stock birds 2 weeks before mating with Paratyphoid-Vacc. Vaccinate all stock birds two weeks later with booster vaccine of Paratyphoid-Vacc.

Youngsters

A) Paramyxo-virus

Vaccinate all youngsters at 21 days with Nobilis Paramyxo vaccine. Vaccinate all youngsters two weeks later with Aviovac.

B) Paratyphoid (Salmonella gallinarium)

Vaccinate all youngsters at 8 weeks with Paratyphoid-Vacc. Vaccinate all youngsters two weeks later with booster vaccine of Paratyphoid-Vaccs.

Racing Birds

A) Paramyxo-virus

Vaccinate all racers 8 weeks before the first race with Nobilis Paramyxo vaccine. Vaccinate all young-birds racers two weeks later with Aviovac. (others not needed). Vaccinate all racers in mid racing season with Aviovac.

B) Paratyphoid (Salmonella gallinarium)

Treat all racers for 10 days before Paratyphoid-Vacc with Typhoid-Cure. Vaccinate all racers 4 weeks before mating with Paratyphoid-Vacc. Vaccinate only young-bird racers not vaccinated as babies two weeks later with booster vaccine of Paratyphoid-Vacc. (racers vaccinated as babies and others previously vaccinated twice with Paratyphoid-Vacc may be injected once only).

“AVIOVAC” IS EEN VAN DIE GOEDGEKEURDE ENTSTOWWE WAT MAG GEBRUIK WORD. IS GOEDGEKKEUR DEUR SANPO.


Die voorkoming van JONGDUIFSIEKTE (YBD) en die belang van korrekte Paramyxo Virus inenting 

Dr. O.J. Botha (BVSc)
Duifies wat gespeen word moet ten minste 4 weke apart gehou word in ‘n jongduif “Speenhok”. Gedurende die periode moet hulle voorbereidende behandeling kry teen die normale parasiete wat in jongduiwe voorkom. Geen nuwe duiwe moet ooit direk in hokke geplaas word nie maar moet ook eers in die “Speenhok geplaas word”,( Die korrekte speenprogram kan op die webwerf  www.aviomed.co.za gevind word onder die titel Programs)
Hulle moet glad nie saam met ander jong duiwe gesit word nie. Die  rede is dat die immuunstelsel moet eers opbou en die kritiese periode van 3-6 weke waar meeste Circo virus uitgeskei word moet verby gaan. .
 
1. Dit is krities belangrik dat die eerste keer wat gespuit word vir Paramyxo virus reeds op 21 dae ouderdom moet geskied.Gebruik dan die PMV1 duiwe stam-entstof  nl.  Nobilus Paramyxo vaccine.
Twee weke later moet gespuit word met ‘n geinaktiveerde braaikuiken emulsie  hoender stam entstof gebruik. Aviovac .  Dit is om maksimum beskerming te gee teen beide die duiwe en hoender stam. Alle duiwe moet volgens  Daff se regulasies teen die Hoender stam geent word en SANPO se grondwet bepaal dat alle duiwe ook teen PMV!  duiwe stam geent word. dit is dus absoluut noodsaaklik om teen beide stamme te ent soos bo beskryf! La Sota lewendige druppel entstof moet glad nie gebruik word by jong duifies wat pas gespeen is nie, dit is lewensgevaarlik en predisponeer tot Jongduifsiekte.  
 
2. Indien Jongduifsiekte in die hok sou uitbreek moet behandeling geskied soos volg:
Gebruik Aviomed se YBD Cure + Probiotika oor kos vir ten minste 7 dae.  Duiwe moet glad nie gevlieg word of aan stress blootgestel word totdat ‘n merkbare verbetering kan gesien word aan die duiwe nie.
 
3. NB – Mikotoksien vergiftiging by duiwe word veroorsaak deur swak gehalte kos / grane;  dit is ‘n swam wat n onsigbare en permanente toksien afskei in die graan soos wat dit groei. Dit kom voor in die “Hart” van spesifieke graane veral Mielies en Grondbone.  Mikotoksien vergiftiging veroorsaak:
 
Breek weerstand van duif heeltemal af wat hom weer vatbaar maak vir siektes en swak prestasies en veral vir YBD.
Tas die lewer van duiwe permanent aan en laat die duif se teëlwaardes verswak met die gevolg dat swak babas geteel word.
 
Toetse vir al drie stamme Mikotoksiene kan gedoen word teen ‘n fooi.
Indien jy op “Google” ingaan, sit jy net “CALLABS” in om kontakbesonderhede te kry om grane te laat toets. (In Pretoria)
 
Voorkoming vir die gevreesde mikotoksien vergiftiging kan gedoen word deur om duiwe 3 X per week “ Avio-Entromune” oor die kos te gee. Dit absorbeer die Mikotoksiene en voorkom dat dit kumulatief genoeg opgeneem word om toksiese vlakke in duiwe te bereik. Die produk voorsien ook Probiotika sowel as Prebiotiese vesels wat die goeie bakteria weer laat groei in die duiwe se derms..
Entromune bevat twee bindmiddels wat die gifstowwe daarin sal laat klou wat weer deur die duif uitgeskei sal word.
 
Die korrekte speen metode en inenting tesame met bogenoemde aanbevelings sal verseker dat  gesonde babas geteel word wat nie ander duiweboere se duiwe in die wedvlugmandjies sal aansteek nie.
 
Vir verdere inligting en die verkryging van Dr Botha se Videos kan u gerus vir Aviomed skakel by 
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..
 
Kontak Aviomed vir meer inligting.
Contact us at Aviomed for any further information.
Telefoon nommer: 076 7929628
Alternatief/OR 
E.Pos:  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Whatsapp: 076 7929628 – Geen oproepe asb. net boodskappe - No whatsapp calls please only messages
Facebook: Aviomed
Like us on facebook to become a member